Music publications for sale
DALRO distributes a number of music publications, including the SAMRO Scores series. Take a look below to see the publications we have available.
If you would like a quotation, simply fill in the form on the Contact Us page and we’ll get one to you.
Please note that scores related to musical theatre are not listed here. Click here for musical theatre scores.
KOORWERKE / CHORAL WORKS
EK SING VAN DIE WIND
Elf getoonsette Leipoldt-verse vir onbegeleide gemengde koor. Vierstemmig. (S.A.T.B.)
Musiek: Lourens Faul
GODSDIENSTIGE KOORWERKE / RELIGIOUS CHOIR WORKS
Geskik vir Kersfees en Paasfees asook getoonsette motette vir drie en vier stemme van Psalms 69, 104, 143 en 150 en uit die Boek van Prediker.
Works suitable for Christmas and Easter as well as motets for three and four voices of Psalms 69, 104, 143 and 150 and from the Book of Ecclesiastes.
Woorde en musiek / Words and music: Maria van der Mark
HEIMWEE
Tien verwerkings van S. le Roux Marais-liedere vir onbegeleide meerstemmige koor.
Inhoud:
- Heimwee (Teks: J.R.L. van Bruggen)
- Sluimerlied (Teks: H.S. (Onbekend))
- Bosveldhuisie (Teks: Ben Dreyer)
- Die Letaba (Teks: Victor Pohl)
- Sluimer, Beminde (Teks: Dirk Mostert)
- As Ek Moet Sterwe, Liefste (Teks: "Nehemia")
- Mali, Die Slaaf Se Lied (Teks: C. Louis Leipoldt)
- Heideweelde (Teks: B. Gericke)
- Salut D'Amour (Teks: A.G. Visser)
- Amoreuse Liedeken (Teks: Dirk Mostert)
- Verwerk en saamgestel: Danie Hyman
KLOUTJIE BY DIE OOR
'n Tweestemmige Boerneef-siklus (S.A.) met klavierbegeleiding.
Musiek: Lourens Faul
KOM GEE VIR MY POLFYNTJIE
Ses slampamperliedjies deur C. Louis Leipoldt vir dameskoor. (S.S.A.) Vyf hiervan is onbegeleid. Veral geskik vir dogterskore.
Musiek: Lourens Faul
MY SIEL IS SIEK VAN HEIMWEE
'n Vierstemmige koorwerk met sopraan diskant, vioolobligaat en orrel- of klavierbegeleiding. (S.A.T.B.)
Woorde: J.R.L. van Bruggen
Musiek: P.J. Lemmer
MY VADERLAND
Onbegeleide komposisies en verwerkings vir gemengde koor. Toonsetting van verse deur verskeie digters.
Musiek: Danie Hyman
O, STRALENDE LIG
'n Kersfeeskantate met klavierbegeleiding vir twee- of vierstemmige koor, sopraansolo en voorlesings.
Woorde en musiek: Maria van der Mark
SING NOG 'N LIEDJIE
Verwerkings van tien bekende volkswysies. Meestal tweestemmig, maar ook enkele driestemmige verwerkings. Met begeleiding. Veral geskik vir laerskoolkore.
Woorde: C.J. Langenhoven e.a.
Musiek: Danie Hyman
SIRKUSMUSIEK
'n Meerstemmige koorsiklus bestaande uit sewe dele. (S.A.T.B.) Met begeleiding.
Woorde: Ernst van Heerden
Musiek: P.J. Lemmer
SOUTH AFRICA SINGS Volume 1 (SAMRO Scores series)
Seven songs from African Choral Repertoire and the South African National Anthem in “Dual Notation”
Contents:
Vuka, Vuka Debora! (Awake, Awake Deborah!) -John Knox Bokwe
Plea from Africa - John Knox Bokwe
Barali ba Jerusalema (O Daughters of Jerusalem) - Michael Moerane
Vukani, Mawethu! (Wake Up, My Countrymen) - H.J.M. Masiza
U Ea Kae? (Where Are You Going?) - J.P. Mohapeloa
Akhala Amaqhude Amabili (Two Cocks Crowing) - Trad arr. Mzilikasi Khumalo
Bawo, Thixo Somandla (Father, God Omnipotent) - Trad arr. Mzilikazi Khumalo
The National Anthem of South Africa
General Editor: J.S.M. Khumalo
Available Soon:
SOUTH AFRICA SINGS Volume 2 (SAMRO Scores series)
A further seven songs from African Choral Repertoire in “Dual Notation”
Contents:
- Sizongena Laph' Emzini! (We will enter this homestead) - Mzilikazi Khumalo
- Yekel' Amathwasa... (Allow Student-teachers...) - S.B.P. Mnomiya
- Ihele (A Procession) - S.B.P. Mnomiya
- Nonyana Senyamafi (The Milk-secreting Bird) - J.P. Mohapeloa
- UMaconsana (Moonshine) - R.T. Caluza
- Mintirho Ya Vulavula ("Actions speak louder than words") - S.J. Khosa
- Della - M.M. Moerane
General Editor: J.S.M. Khumalo
TRAP HOPPIEDAI
'n Tweestemmige (S.A.) Boerneef-siklus van vier liedere. Met begeleiding.
Musiek: Lourens Faul
TWEESTEMMIGE KOORWERKE
Vyftien werke met klavier-begeleiding vir laerskool en twee onbegeleide driestemmige werke vir meer gevorderde kore.
Woorde en musiek: Maria van der Mark
VAN KIRSTENBOSCH TOT IN NAMAKWALAND
Elf getoonsette Boerneef-verse vir vierstemmige gemengde jeugkoor. (S.A.T.B.)
Musiek: Lourens Faul
VIOOLTJIE EN VENNOTE
Vyf koorwerke met begeleiding op kinderversies van Nanda Pauw.
Musiek: Eugène Kritzinger
VYF LIMERICKS
Werke vir tweestemmige primêre skoolkoor met blokfluite, melodiese en nie-melodiese slaginstrumente of klavierbegeleiding.
Woorde en musiek: Pierre Malan
VYF SUID-AFRIKAANSE VOLKSLIEDJIES
Verwerk vir onbegeleide vierstemmige gemengde koor. (S.A.T.B.)
Inhoud:
- Wat maak oom Kalie daar
- Môre Oompie, môre Tannie
- Vat jou goed en trek Ferreira
- Daar kom Tant Alie
Verwerking: Henk Temmingh
WE ARE ALMOST HOME
Six Spirituals arranged for three voice choir. (S.A.B.)
Contents:
- Joshua fight the battle of Jericho
- Go down Moses
- Swing low, sweet chariot
- Steal away
- We are almost home
- Study war no more
Music: Danie Hyman
Kinderliedjies / Children's songs
DIE JONGSPAN SING
Vyftien eenvoudige liedjies vir juniors, tien jaar en ouer. Hierdie liedjies maak ook voorsiening vir seunsopraan en ongebreekte stem. Veral geskik vir eisteddfods. Met begeleiding.
Woorde: Hélène de Klerk, Henriëtte Pienaar e.a.
Musiek: Walter Swanson
Saamgestel deur: Len Clark
KOM SING EN DANS SAAM MET MY
Elf eenvoudige liedjies vir die laerskool met klavierbegeleiding.
Woorde en musiek: Maria van der Mark
KRISTALKLANKE I
Tien liedjies vir die kleinspan. Met begeleiding.
Woorde en musiek: Elsabé Raats
KRISTALKLANKE II
Tien liedjies vir die jongspan. Met begeleiding.
Woorde en musiek: Elsabé Raats
KRISTALKLANKE III
Tien liedjies vir tieners. Met begeleiding.
Woorde en musiek: Elsabé Raats
LANTERFANTERLIEDJIES
Twaalf eenstemmige liedjies vir juniors, met kitaarakkoorde vir begeleiding. Die akkoorde kan ook vir klavier of trekklavier gebruik word.
Woorde en musiek: Pierre Malan
DIE LAPPOP EN ANDER LIEDJIES
'n Keur van dertig liedjies deur Betty Misheiker. Met klavierbegeleiding.
Inhoud:
- Die Lappop
- Skoenmaker, Skoenmaker
- Sal Jy Dit Glo!
- Handjies Klap
- Buite In Die Maanlig
- Tingeling
- Ag, Assebliefie
- Een,Twee, Drie, Woeps!
- Kammalielies
- Nuwe Skoene
- Twee Klein Voëltjies
- Die Dapper Muis
- Die Eende
- Die Mier
- Weg Is Ons
- Die Krokodil
- Spring Bobbejaan
- Rooibokkies
- Almal Dra 'n Jas
- Loekoe Die Leeutjie
- Ek Is 'n Blouwildebees
- Gert Kameelperd
- In Die Somertyd
- Goeie Môre
- Die Ritme Van Die Reën
- En So Begin Dit Te Reën
- Die Windpomp
- Stilletjies
- Die Tortelduif
- Tot Siens En Vaarwel
Versamel deur: Anna Bender en Amarillie Ackermann
LUCKY DIP
A selection of fifteen songs for primary school, selected to appeal both in topic and melody to various age groups. It also provides easy, effective accompaniment for teachers, as well as simple, pleasing tunes to teach. Suitable for class music, choir work and concerts.
Words and music: Beverley M. Rogers
MY EIE LIEDJIES
Dertig toonsettings van rympies uit P.W. Grobbelaar se TRIPPE-TRAPPE-TONE en VARKIES-IN-DIE-BONE vir stem en slaginstrumente. Veral geskik vir substanderds. Sommige liedjies ook geskik vir hoër standerds.
Musiek: Danie Hyman
NUWE WYSIES VAN OOM WILLEM
Twee-en-dertig liedjies vir die laerskool. Veral geskik vir die onderrig van moderne, algemeen-vormende musiekonderwys in klasverband. Eenvoudige begeleiding met slag- en melodiese instrumente. 'n Handleiding hoe om die liedjies aan te leer, die begeleiding te gebruik en watter instrumente gebruik kan word, word ook voorsien.
Woorde: A.W. Wegelin e.a.
Musiek: A.W. Wegelin
OOM ISAK SE KINDERLIEDJIES
Vyf eenvoudige eenstemmige liedjies. Met begeleiding.
Woorde: Isak de Wet
Musiek: Walter Swanson
SPINACH AND MARROW
Twelve little songs for children with piano accompaniment.
Words and music: Maria van der Mark
VOOR IN DIE KOOR
Vyftien maklike liedjies vir kleuters. Met begeleiding.
Woorde en musiek: Cecilia Saayman
VROLIK EN BLY
Sewentien eenstemmige liedjies. Met begeleiding.
Woorde: A. en M. Visser
Musiek: Vesta Oelofsen
WAG-'N-BIETJIE SONGS
Twenty three songs for single voice. With accompaniment.
Words and music: Maude G. Bidwell
Liedere / Songs
ALLEENSTRYD (OUTCAST)
Liedsiklus. Beskikbaar vir Hoë, Medium en Lae stem. Gepubliseer in die SAMRO Scores-reeks.
Song cycle. Available for High, Medium and Low voice. Published as part of the SAMRO SCORES Series.
Content:
- I Kinders van Kain - (Children of Cain)
- II Die Veles - (The Many)
- III Weeklag van die gewonde - (Lament of the wounded)
- IV Kinderland - (Land of childhood)
- V Die gier van die Bose - (The whim of the Evil One)
- VI Ecce homo
Words: S.V. Petersen
Music: Hendrik Hofmeyr
BROMMER IN DIE SOP
Toonsettings van drie-en-twintig verse van Philip de Vos vir stem en klavier.
Musiek: Albie Louw
LIEFDESWEE
'n Keur van twintig Afrikaanse liedere vir alle stemme en klavier deur verskeie komponiste.
Inhoud:
- Droomtyd - (Eitemal/Judith Brent-Wessels)
- Ek hou van Blou - (A.D. Keet/Pieter de Villiers)
- Liefdeswee - (Mornay du Plessis)
- Diep Rivier - (Eugene N. Marais/Stewart Hylton Edwards)
- Krymekaar - (Boerneef/Steward Hyllton Edwards)
- Die Pêrel se Klokkies - (A.G. Visser/Arthur Ellis)
- Slaapliedjie - (Steven van Vene/Arthur Ellis)
- Die Duifie - (Gideon Fagan)
- Die soekende Moeder - (Jan F. E. Celliers/Johannes J. Fagan)
- Van Kirstenbosch tot in Namakwaland - (Boerneef/Laurens Faul)
- Die Branders - (Jan F.C. Celliers/Blanche Gerstman)
- Ek ken jou skaars - (C.H. Weich/Blanche Gerstman)
- Ek ken jou nou - (C.H. Weich/Blanche Gerstman)
- Waarom? - (C.H. Weich/Blanche Gerstman)
- Was ek 'n Sanger - (A.G. Visser/Con Lamprecht)
- Tuinroos tussen die Tulpe - (C. Louis Leipoldt/Con Lamprecht)
- Die Ossewa - (Jan F.E. Celliers/John Pescod)
- Was ek 'n Sanger - (Pieter de Waal/John Pescod)
Versamel deur: Anna Bender
O TOGGA! 'N GOGGA
Toonsettings van vyf-en-twintig verse van Philip de Vos vir stem en klavier.
Musiek: Albie Louw
SING SAG MENIG LIED
Twee-en-dertig toonsettings van gedigte deur A.G. Visser. Met begeleiding. Sommige ook geskik vir kore.
Inhoud:
- Die Swarte Osse - (Horace Barton)
- Die Rose van Herrinnering - (Gerrit Bon Sr.)
- Die Wapad is my Woning - (Dan Clement)
- Kalwerliefde - (Dan Clement)
- Land, Volk en Taal - (Dan Clement)
- Sannie - (Dan Clement)
- Vraag en Antwoord - (Dan Clement)
- Middagslapie - (Pieter de Villiers)
- Die Wapad is my Woning - (Arthur Ellis)
- Duisend-en-Een - (Arthur Ellis)
- Voor in die Wapad Brand 'n Lig - (Arthur Ellis)
- Klein Sonneskyn - (Gideon Fagan)
- Lied van die Wonderboom - (Gideon Fagan)
- Omdat die Dood - (Gideon Fagan)
- Noag se Ark - (Laurens Faul)
- Die Olifant
- Die Renoster
- Die Dromedaris
- Die Seekoei
- Die Kameelperd
- Ensovoorts
- Salut d'Amor - (Eva Noel Harvey)
- Middagslapie - (Lettie Joubert)
- Grondmannetjie (My Skaduwee) - (Jan Kromhout)
- Nimmer of Nou - (John Lea-Morgan)
- Prinses van Verre (solo) - (P.J. Lemmer)
- Prinses van Verre - (duo) (P.J. Lemmer)
- Die Roos - (S. le Roux Marais)
- Geboorte van die Lente - (S. le Roux Marais)
- Lied van die Wonderboom - (S. le Roux Marais)
- Met 'n Mandjie Rose - (S. le Roux Marais)
- Salut d'Amour - (S. le Roux Marais)
- Van Verlorevlei - (Rosa Nepgen)
- Salut d'Amour - (Rosa Nepgen)
- Lied van die Volkskool Heidelberg - (Johann Peters)
- Die Donkerstroom - (Sydney Richfield)
- Man en Vrou - (M.C. Roode)
- Die Tuinman - (Maria van der Mark)
- Toewyding - (Maria van der Mark)
Versamel deur: Anna Bender
SO SING ONS SAAM
'n Keur van een- en meerstemmige liedere uit die Vlaamse volksliedjieskat, in die Afrikaanse idioom verwerk, asook 'n aantal Afrikaanse liedere.
Die liedere is verdeel in die volgende kategorieë:
- Vaderlandsliedere
- Stemmingsliedere
- Minneliedere
- Vrolike liedere
- Kinderliedjies
Liriekverwerkings: Sita de Kock
Musiek: Armand Preud'Homme
SUNBURNT UNDER A CLOUD
Five "otherwise" songs by Carl van Wyk on texts by South African poets. Published in the SAMRO Scores series.
Contents:
- A Country Road. A Motorbike. Night. - (Stuart Stromin)
- The Face of Love - (Ingrid Jonker)
- Mews Flat Mona - (William Plomer)
- Dilemma - (Elisabeth Eybers)
- The Moulting Country Bird - (Oswald Mtshali)
Music: Carl van Wyk
SO SING OOK DIE HART
Vyf-en-veertig toonsettings van gedigte deur C. Louis Leipoldt. Met begeleiding.
Inhoud:
- Op my ou ramkietjie - (Peter Aerts)
- 'n Nuwe Liedjie op 'n ou deuntjie (Siembamba) - (Peter Aerts)
- Van die lotosland waar die lelies groei (Lied van Maili, die slaaf) - (Gerrit Bon Sr.)
- Dingaan, die Zoeloe - (Jan Bouws)
- Op my ou ramkietjie - (Jan Bouws)
- Ek sing van die wind - (Judith Brent-Wessels)
- Krulkop-klonkie - (Judith Brent-Wessels)
- Ek sing van die wind - (Leonard Brown)
- Gee vir my 'n trouring - (Dan Clement)
- Japie - (Dan Clement)
- 'n Nuwe liedjie op 'n ou deuntjie (Siembamba) - (Marinus de Jong)
- In 'n gat daar onder die sukkeldoring - (Pieter de Villiers)
- Japie - (Herre de Vos)
- Vier Slampamperliedjies Opus 23 - (Hubert du Plessis)
- i) Krulkop-klonkie
- ii) Sekretarisvoël
- iii) Op my ou ramkietjie
- iv) Boggom en Voertsek
- Sing weer vir my - (Hans Endler)
- Eis van die vonk wat spartel - (Gideon Fagan)
- Wys my die plek - (Gideon Fagan)
- Op my ou ramkietjie - (Laurens Faul)
- Wys my die plek - (Laurens Faul)
- Kom dans met my! - (Eva Noel Harvey)
- Krulkop-klonkie - (Eva Noel Harvey)
- Toeral, loeral, la - (Evan Noel Harvey)
- Fluit, winswael, sing en fluit - (Eva Noel Harvey)
- Die sterretjie - (Emiel Hullebroech)
- Ek sing van die wind - (Johannes Joubert)
- Kom dans met my! - (Anna Lambrechts-Vos)
- Die see is wild - (Joyce Loots)
- Van die lotosland waar die lelies groei - (Lied van Mali, die slaaf) (S. le Roux Marais)
- 'n Treurlied - (S. le Roux Marais)
- Keur van die beste - (Rosa Nepgen)
- 'n Treurlied - (Rosa Nepgen)
- Lenteliedjie - (John Pescod)
- Oktobermaand - (John Pescod)
- Die Sterretjie - (Sydney Pescod)
- Oktobermaand - (D.J. Roode)
- Klossies, jul bewe en bibber - (Maria van der Mark)
- Krietjie, jy wat op die solder sanik - (Maria van der Mark)
- Soos 'n borrellende vink sy hart verlos - (Maria van der Mark)
- Boggom en Voertsek - (Arnold van Wyk)
- Klim op, klim op met die slingerpad! - (Arthur Wegelin)
- Ek sing van die wind - (J.P.J. Wierts)
Versamel deur: Anna Bender
SUID-AFRIKAANSE KERSLIEDERE DEEL 1 & 2 / SOUTH AFRICAN CHRISTMAS CAROLS VOLUME 1 & 2
Deel 1 bestaan uit sewe-en-twintig en Deel 2 uit ses-en-dertig Afrikaanse en Engelse een- en meerstemmige Kersliedere deur verskeie komponiste. Met en sonder begeleiding.
Volume 1 consists of twenty seven and Volume 2 of thirty six Afrikaans and English unison and part-song Christmas carols by various composers. With or without accompaniment.
Versamel deur/Compiled by: Jo Ross
VOLKSANGBUNDEL
Honderd-sewe-en-sestig een- en meerstemmige volksliedere, veral geskik vir kinders. Met begeleiding.
Woorde en musiek: Anna Rudolph
VOLKSMELODIEË UIT EUROPESE LANDE
Vyf-en-twintig eenstemmige liedjies uit verskeie lande. Sonder begeleiding.
Woorde: Pierre Malan
Instrumentaal / Instrumental
Hubert du Plessis (SAMRO Scores)
FOUR PIANO PIECES, OP.1
- Prelude
- Étude
- Elegy
- Dance
FOUR PIANO PIECES, OP.28
- Homage toFauré
- Homage to Ravel
- Homage to Chopin
- Homage to Couperin
PIANO SONATA NO.2, OP.40
I. Captivity
II. Insanity
III. Liberty
Please note these pieces are contained in one volume. They are not published individually.
THE MAINTENANCE OF KEYBOARD TECHNIQUE
A guide to the maintenance of keyboard technique for all keyboard players who have acquired a professional technical standard but find it hard to maintain while occupied with numerous other duties.
Author: Hubert du Plessis
Peter Klatzow: FROM THE POETS (SAMRO Scores)
A suite for piano inspired by works of D.J. Opperman (PRAYER FOR THE BONES), Phil du Plessis (DAYS APPROACHING WINTER), R.M. Bruce "BMR" (THE WATERMAID'S CAVE) and A.G. Visser (IMPUNDULU).
Hubert du Plessis: TOE EK 'N KIND WAS (KLAVIERSUITE OPUS 33) / WHEN I WAS A CHILD (PIANO SUITE OPUS 33)
Agt musiekfantasieë oor herinneringe uit die komponis se kinderjare. Hoewel dele van die suite binne die tegniese bereik van talle jeugdiges is, is dit nie vir kinders geskryf nie. Selfs die twee meganiese stukke SPEELDOOS en KALEIDOSKOOP vereis 'n volwasse stylaanvoeling.
Eight musical fantasies about recollections from the composer's youth. Although some parts of the suite fall within the technical capability of many young players, it was not written for children. Even the two mechanical pieces MUSICAL BOX and KALEIDOSCOPE demand an adult touch.
Inhoud / Contents:
- Speeldoos / Musical box
- Die tjellis /The cellist
- Vleivolk / Vlei folk
- Kalwerliefde / Calf-love
- Rivierdroom / River Dream
- Die skool sluit / End of term
- Kaleidoskoop / Kaleidoscope
- Naggeluide / Night sounds
TWO SOUTH AFRICAN DIALOGUES FOR GUITAR (SAMRO Scores)
Jeanne Zaidel-Rudolph: FIVE AFRICAN SKETCHES inspired by "a day in the life of Soweto"
Darius Brubeck: THE MASKANDA - a "Western" understanding of neo-traditional Zulu music.
TWO SOUTH AFRICAN DIALOGUES FOR PIANO (SAMRO Scores)
Stefans Grové: NONYANA - The Ceremonial Dancer
Barry Jordan: TIME AND THE LAND II
VEERTIG INLEIDINGS TOT DIE PSALMS EN GESANGE
Hierdie stukkies is nie koraalvoorspele nie, maar kan as inleidings tot gemeentesang gebruik word.
Musiek: Henk Temmingh
AFRIKAANSE LIEDERWYSIES -'n Verdwynende Kultuurskat
Outeur: G.G. Cillié
Sagteband. 181pp. ISBN: 0869645536
LIEDGENRES (Koorleiersreeks Nr 2)
Redakteur: Salome Hendrikse
UITSPRAAKKENMERKE VAN TALE VIR KOORSANG EN SOLOSANG (Koorleiersreeks Nr 1)
Redakteur: Salome Hendrikse
Monograwe
AFRIKAANSE LIEDERWYSIES -'n Verdwynende Kultuurskat
Outeur: G.G. Cillié
Sagteband. 181pp. ISBN: 0869645536
LIEDGENRES (Koorleiersreeks Nr 2)
Redakteur: Salome Hendrikse
UITSPRAAKKENMERKE VAN TALE VIR KOORSANG EN SOLOSANG (Koorleiersreeks Nr 1)
Redakteur: Salome Hendrikse
